Blogs in Afrikaans

Vertrou op die Here

Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.  Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Vrooer die jaar het ‘n vriendin my geseen deur weer hierdie populere versie aan te stuur. Spreuke 3:5-6.  Lees meer

Waar steek jy weg?

Ek kon nie help om jammer te voel vir hierdie arme ou slak nie… as hy maar net geweet het waaran hy vas geklou het.

Dit het my herhinder aan die reeks “The hiding place”.  As jy nog nie ‘n kans gekry het om daarna te luister nie, dit was ‘n groot seen vir my en hier is die adres: Lees meer