waar skuil jy?

Ek kon nie help om jammer te voel vir hierdie arme ou slak nie… as hy maar net geweet het waaran hy vas geklou het.

Dit het my herhinder aan die reeks “The hiding place”.  As jy nog nie ‘n kans gekry het om daarna te luister nie, dit was ‘n groot seen vir my en hier is die adres:

Waaraan hou ons vas, waar skuil ons?  Is ons in die plek wat die Here vir ons voorberei het of hou ons vas aan sekuriteit wat die wereld bied?  As hierdie slak maar net geweet het, dat die plek wat hy as warm en veilig beskou het hier binne ons huis, was die einste plek wat sy dood veroorsaak het.  Wat warm en veilig vir een person is, is nie noodwendig wat God vir jou en vir my beplan het nie… laat ons nie vergeet om weg te kruip waar God wil he ons moet skuil sodat ons veilig en beskermd sal wees teen al die dinge wat die lewe na ons kant toe bring.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *